'N Ekosistemiese Herbeskouingvan Pleegsorgdienste

Diederiks, Amanda Magrietha (2000) 'N Ekosistemiese Herbeskouingvan Pleegsorgdienste. Masters thesis, University of south Afrrica.

[img] PDF ('N Ekosistemiese Herbeskouingvan Pleegsorgdienste)
dissertation_diedericks_am.pdf - Accepted Version
Restricted to Repository staff only

Download (1MB) | Request a copy

Abstract

In die studie word die ontwikkelingspad van 'n Newtoniaanse benadering na 'n ekosistemiese benadering in die denke van die navorser en lewering van pleegsorgdienste deur die maatskaplike werker/navorser, beskryf. In die mbeskrywing is gefokus op drie beginsels elk van die Newtoniaanse - en die ekosistemiese benaderings. Die gekose beginsels is met 'n gevallestudie ge"ill ustreer. Aan die hand van die beginsels van die ekosistemiese benadering word 'n konsepsuele raamwerk gebied waardeur die outonomie van mense en sisteme in stand gehou en gebruik kan word. Volgens tweede orde kubernetika, is die studie die konstruksie van die navorser. Pleegsorg is 'n komplekse alternatiewe versorgingsposisie vir 'n kind en die lewering van begeleidingsdienste stel besondere eise aan die professionele persone betrokke. Hierdie studie suggereer dat pleegsorgdienste wat aan die hand van die ekosistemiese benadering gelewer word, 'n konstruksie van gedeelde verantwoordelikheid tussen al die betrokke partye voorstel.

Item Type: Thesis (Masters)
Uncontrolled Keywords: Ekosistemies; Konstruktivisme; Outonomie; Struktuurdeterrninisme; Strukturele koppeling; Kubernetika; Tweede orde kubernetika; Pleegsorg; Pleegsorgdienste
Subjects: Q Science > Q Science (General)
Divisions: Africana
Depositing User: Martin Lucas Mkoba
Date Deposited: 17 Jan 2017 09:10
Last Modified: 17 Jan 2017 12:43
URI: http://thesisbank.jhia.ac.ke/id/eprint/1192

Actions (login required)

View Item View Item